Yearbooks

Geletterdheidspratyke: Afrikaans 461


 
Modulekode JGL 461
Kwalifikasie Undergraduate
Fakulteit Faculty of Education
Module-inhoud

Hierdie is ‘n verpligte module vir alle Grondslagfase Onderwys studente..Die doel van die module is om studente toe te rus met taalvaardigheid, om in Afrikaans as ‘n addisionele taal in die grondslagfase te onderrig vir spreektaaldoeleindes. Die student sal die vaardighede aanleer om die Afrikaanse taal en struktuur te gebruik, asook die vaardighede om dit te onderrig, onderworpe aan die beginsels vir onderrig van ‘n addisionele taal. Die aanbieding van die module sal gedoen word deur die gebruik van Afrikaanse kinderliteratuur soos stories en poësie.

Modulekrediete 6.00
Prerequisites JGL 213
Contact time 2 lectures per week
Language of tuition Module is presented in Afrikaans
Department Early Childhood Education
Period of presentation Quarter 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences